Hello aan al my bevolgers. Hoop die dag gaan goed. Vir my gaan dit ongelooflik. vandag vertel ek vir julle n bietjie meer oor Melanie!
Ek is a dame wie onlangs 21 geword het en my naam is Melanie en dink dit is vreeslik pret om met nael dekorasies te speel.
Ek hou daarvan om kreatief te wees en mooi naels kry altyd my aandag. In my vrye tyd besoek ek goedkoop winkeltjies wie spot goedkop plakertjies vir u naels verkop soveel as baie verskilende kleure nael verf.
Om jou naels self te doen is geen grap nie so in hierdie blog wys ek vir jull hoe om dit mooi te doen.
Geniet u dag verder en kom loer weer vir wenke oor hoe om asem roewende naels te doen.