Dinsdag 14 Oktober 2014
my nat naels
Halo
Ek het `n baie vernerderende storie waarin ek nat naels het.
Eendag terwyl ek sit en niks doen nie by my kerel se huis het ekbesluit om my naels te verf. Die televisie het in die agtergrond hard geblệr. Sy familie was besig om oor failie sake te bespreek en ek het my nails baie mooi geverf. Twee teenoorgeleё kleure was op elke een van my naels gerf in ǹ horizontale strepies. In die einde wou ek gehad het dat ǹ ligte pers wat amper die selfde as laventalkleur lyk en lemmetjie groen kleur wat skyns lanks makaar lê op my naels.
Ongelukig het ek die hul dag nie die toilet gebruik nie. Dit het veroorsaak dat ek in die middle van die verf van sesde nael moes opgestaan het om dit te gebruik. Toe ek binne die badkamer kom het ek toe eers besef ek kan eintlik nie my brook aftrek nie want my naels is nat. En om sake nog meer verneeend te maak het ek ǹ wit brook aan gehad. Well kon net een van twee dinge doen my broek aftrek en prober om te mors nie of ek kan in my broek piepie. Ek het besluit om nie die 5 jaar oud te wees nie en mooi my broek probeEr aftrek. Dit was net te moelik en my naels was toe besmeer op my ander naels en op dit kante van my broek. Ek wou in my skoene sterwe.
Van daardie dag het ek besluit dat ek toilet toe moet gaan voor ek my naels verf.

Dinsdag 23 September 2014
Dis ek melanie
Hello aan al my bevolgers. Hoop die dag gaan goed. Vir my gaan dit ongelooflik. vandag vertel ek vir julle n bietjie meer oor Melanie!
Ek is a dame wie onlangs 21 geword het en my naam is Melanie en dink dit is vreeslik pret om met nael dekorasies te speel.
Ek hou daarvan om kreatief te wees en mooi naels kry altyd my aandag. In my vrye tyd besoek ek goedkoop winkeltjies wie spot goedkop plakertjies vir u naels verkop soveel as baie verskilende kleure nael verf.
Om jou naels self te doen is geen grap nie so in hierdie blog wys ek vir jull hoe om dit mooi te doen.
Geniet u dag verder en kom loer weer vir wenke oor hoe om asem roewende naels te doen.

Teken in op:
Plasings (Atom)